Isimemo somkhuleko wokumelana nomshado wobulili obufanayo
“Vikela umshado” iqembu eligqugquzela ukuvikela umshado limema amaKhrestu ukuba akhulekele uhulumeni ukuba amise umshado wobulili obufanayo kulamaviki amabili alandelayo (izinkonkoni).
· Ungathanda ukukhuleka kanjani kulamasonto amabili ezayo?
Beka isikhathi nsukuzonke kuze kube ngu 24 September ukhulekele amalunga ephalamende. Yilowo nalowo angazinqumela ukuthi uzobeka isikhathi esingakanani.
· Kubaluleke ngani ukuba sikhulekele iphalamende njengamanje?
Njengamanje sibhekene nesimo esibucayi ngendlela engakaze ibonakale emlandweni weNingizimu Afrika. Isinqumo esizothathwa iphalamende ngomshado phakathi kwezinkonkoni kulamasonto amabili ezayo, sizobanomthelela onzulu mayelana nekusasa kanye nesimo sokholo ezweni laseNingizimu Afrika. Iqembu lamajaji angakhethiwe ngokomthetho lizama ukudicilela phansi isithunzi somshado njengoba siwazi.
Uhulumeni uqale waphikisana nabo enkantolo, kepha njengamanje uya ngokuya evumelana nemibono yabo. Siyambonga uNkulunkulu ukuthi iningi lamalunga ephalamende alihambisani nomshado wezinkonkoni. Kusukela ekuveleni kwentando yeningi ngo-1994, akukaze kube nokuhlukana ngokwemibono ephalamende njengoba kwenzeka manje. Sinethuba elihle lokuphumelela uma nje amalunga ephalamende ahambisana nomshado njengoba siwazi ezoma isibindi yize kubeka imisebenzi yawo yezepolitiki encupheni.
Ngonyaka ka-1996 no 2004 kwinkulumompikiswano mayelana nokukhishwakwezisu, amalungaephalamende aphoqelelwa ukuba avotele ukukhishwa kwezisu noma angazibandakanyi. Abalwela ukuhlanganiswa kongqinili ngokomshado bathemba ukuthi kuzophinda isimo esifanayo. Esikubonayo akukhona ukuvivinywa komshado wabantu abanobulili obufanayo, kepha kuwukuvivinywa kwentando yeningi nokuthi abaholi bethu besaba uNkulunkulu noma umuntu. Ngesikhathi esifanayo “i-private members bill” iye yaziswa ephalamende ukushintsha umthetho sisekelo. Akukaze kwenzeke lokhu ngaphambilini.
Abaholi bahulumeni abaningi bamelene nomshado wezinkonkoni, kepha baphoqelelwa izinkantolo kunye nabanye. Ngakho-ke kumele sibakhulekele ukuba babe nonembeza nesibindi. Abaningi bethu baye bazikhulekele nje bona kuphela. Kepha iBhayibheli liyasinxusa, singamaKhristu, ukuba sikhulekele nabaholi (1 Timothewu 2:1-2). Uma uhulumeni ethatha izinqumo ezimbi, kumele sizibuze ukuthi siwenzile yini umsebenzi wethu wokuba sibakhulekele.
· Obani okumele sibakhulekele?
1. Ungqongqoshe wezasekhaya Nosiviwe Mapisa Ngqakula ukuba ayeke ukubeka emthethweni umshado ophakathi kwabantu bobulili obufanayo,
2. Ungqongqoshe wezomthetho u Bridgette Mabandla ukuba avumelane nesichibiyelo kumthetho sisekelo.
3. uMongameli u Thabo Mbeki onomthelela kwingqubomgomo kahulumeni futhi uzodiga ukusayina ngokusemthethweni uku
4. Steve Swart ilunga lephalamende elifike ne private members bill ukuchibiyela umthethosisekelo.
5. Iqembu lezamasiko ase Afrika
6. Amalunga ephalamendekuzozonke izinhlangano zepolitiki – ikakhulu amakhrestu. Khulekela I ACDP, ANC, APO, DA, FF+, ID, IFP, PAC ne UCDP.
7. Abalwela ukuma komshado njengoaba siwazi. Ningikhulekele nami ukuthi ngingapheli amandla nokuthi uNkulunkulu asihambele phambili kule mpi.
· Yini okumele siyikhulekele?
1. Izinsiza kusebenza ezidingekayo ukulwa nokunqoba lempi.
2. Ukuba uNkulunkulu athethelele izwe lethu nebandla ngokubekezelela nokungalwisani nobunkonkoni.
3. Amabandla kaKhristu anga-compromise uma ebhekene nezimo zokushada kwezinkonkoni
4. Nokungaphumeleli kwamacebo kas Sathane lapho esebenzisa labo abalwela ukushada kwezinkonkoni
5. Inkantolo Yomthetho Sisekelo – ukuhlehlisa kwesikhathi sokucubungula lolu daba
6. Abezindaba – bbalunike isikhathi lolu daba kanti futhi basakaze ngokungabacwazi labo balwela umshado njengoba siwazi.
7. Ukushintshwa Komthetho Sisekelo ukuthi uvikele umshado njengoba siwazi.
· Ungaluthola kuphi ulwazi olubanzi ngalolu daba?
www.defendmarriage.co.za
Philip Rosenthal
Defend Marriage: Constitutional Marriage Amendment Campaign
www.defendmarriage.co.za
http://defendmarriage.blogspot.com/
Tel/fax: +27 (0)21 6854500
Mobile: +27 (0)82 6768966
Email: philip@rosenthal.net
Skype: PhilipRosenthal
Mail: Postnet 114, P/Bag X18, Rondebosch, 7701, South Africa
Showing posts with label prayer. Show all posts

Tuesday, September 19, 2006
Friday, September 15, 2006
Afrikaans roep vir bid vir die regering
‘Defend Marriage’ roep Christene op om die volgende twee weke lank, tot 24 September 2006, vir ons regering te bid om homoseksuele huwelike te voorkom.
· Hoe wil jy hê Christene moet oor die volgende twee weke bid?
Sit asseblief ‘n tydjie elke dag, tot die 24ste September, opsy om vir parlementslede te bid. Elke persoon kan self besluit hoeveel tyd om opsy te sit.
· Waarom is dit so belangrik om op die oomblik vir die parlement te bid?
Op hierdie oomblik staan ons by ‘n nuwe en kritiese kruispad in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Parlementêre besluite wat tydens die volgende twee weke oor homoseksuele huwelikke geneem word, sal die geestelike rigting van ons land in die langtermyn-toekoms beïnvloed. ‘n Paar onverkose regters is besig om respek vir die heiligheid van die huwelik te probeer vernietig deur voor te gee dat hulle perverse interpretasie van huwelik in die Grondwet gesetel is. Die regering het hulle aanvanklik in die howe teengestaan, en is steeds onwillig om aan hul eise toe te gee. Maar nou, dank God, staan die meeste parlementslede die poging om homoseksuele huwelike te erken, ook teë. Nog nooit sedert die geboorte van die huidige demokrasie in 1994 was daar ooit ‘n skeuring in die parlement soos wat daar nou is nie. Ons het ‘n goeie kans om te wen, maar slegs indien pro- heteorseksuele huwelik parlementslede met waagmoed optree – op gevaar af van hul politieke loopbane – en nie net eenvoudig toegee aan die eise van die hof en regeringsleiers wat hul eie agenda probeer implementeer nie.
In 1996 en 2004, in die aborsiedebat, is parlementslede gedwing om ten gunste van aborsie te stem, of buite stemming te bly. Voorstanders van homoseksuele huwelike hoop om hierdie kwessie op dieselfde manier te hanteer. Wat ons hier sien is nie net ‘n toets van homoseksuele huwelike nie, dit is ‘n toets van ons demokrasie en ‘n toets van ons leiers se gehoorsaamheid óf aan God óf aan mense. Terselfdertyd word ‘n privaatlid se wetsontwerp aan die parlement voorgelê om die grondwet te verander. Nog nooit vantevore is so iets probeer nie.
In die politieke invloedwerwing wat ek doen, vind ek dat die meeste regeringsleiers teen homoseksuele huwelike gekant is, maar deur die hof en ander daartoe gedwing word. Daarom moet ons veral vir hulle bid vir ‘n gewete en vir moed. Terwyl ek in hierdie invloedsgroep werk, ervaar ek dikwels enorme geestelike teëstand wat slegs verdwyn wanneer mense bid.
Die meeste van ons is geneig om ons gebede selfgesentreerd en op ‘n klein skaal te hou, maar om vir heersers te bid is ‘n opdrag aan alle Christene (1 Timoteus 2:1-2). As die regering swak besluite neem, moet ons onsself vra of ons ons plig gedoen het deur vir hulle te bid.
· Vir wie moet ons bid?
1. Binnelandse Sake Minister, Nosiviwe Mapisa-Nqakula om planne om homoseksuele huwelike te wettig, te laat vaar.
2. Justisie Minister, Brigitte Mabandla om ‘n grondwetlike wysiging te steun.
3. President Thabo Mbeki, wat regeringsbeleid beïnvloed en enige wetsontwerp wat in die wet ingebou word, moet onderteken.
4. Steve Swart, LP wat probeer om ‘n privaatlid se wetsontwerp in te bring wat die grondwet sal wysig.
5. The African Traditionalist invloedsgroep in die regering vir die krag om homoseksuele huwelike teë te staan.
6. Parlementslede van alle politieke partye – veral Christene. Bid vir die ACDP, ANC, APO, DA, FF+, ID, IFP, MF, PAC en UCDP. Prys God vir dié wat reeds hul menings gelug het.
7. Pro-huwelik-invloedsgroepe, waaronder myself, vir eenheid, krag en God se hulp om die proses te beïnvloed.
· Waarvoor moet ons bid?
8. Vir die hulpbronne wat nodig is om hierdie stryd te stry en te wen.
9. Dat God ons nasie en kerk, wat die sondigheid van die homoseksuele agenda verdra en nie teenstaan nie, sal vergewe.
10. Dat Christenbedienings nie sal kompromeer met homoseksuele huwelike en die homoseksuele agenda nie.
11. Vir verwarring, probleme en wanorde binne die seksuele revolusionêre groepe wat die wettiging van homoseksuele huwelike voorstaan.
12. Die Grondwetlike Hof – vir ‘n verlenging van tyd en ‘n omkeer van hul besluit.
13. Vir die media vir positiewe dekking van die pro-heteroseksuele huweliksposisie.
14. Vir ‘n Grondwetlike wysiging om die definisie van die huwelik te beskerm.
· Waar kan mense meer inligting oor hierdie aangeleentheid kry?

Two weeks of prayer for parliament
11 September 2006
CALL TO PRAY URGENTLY FOR PARLIAMENT OVER THE NEXT TWO WEEKS
WHY MUST WE PRAY NOW?
Right now, we are at a critical cross roads in South African history that we have never before experienced. Parliament decisions taken on same-sex marriage during the next two weeks will influence determine the spiritual direction of our country for the long-term future. A few unelected judges are attempting to destroy respect for the sanctity of marriage by pretending their perverted interpretation of marriage is found in the Constitution. The government initially opposed them in the courts, but currently is unwillingly capitulating to their demands. But now thank God, the majority of parliamentarians are opposing the attempt to recognise ‘same-sex marriage’. Never since the birth of our present democracy in 1994, has there ever been such division in parliament. We have a real chance to win, but only if pro-marriage parliamentarians act with courage – at the risk of their political careers – and don’t simply capitulate to the demands of the court and government leaders trying to implement their agenda.
In 1996 and 2004, in the abortion debate, parliamentarians were forced to vote in favour of abortion or abstain. Same-sex marriage advocates hope to bulldoze the issue like this again. What we are seeing is not just a test of ‘same-sex marriage’. It is a test of our democracy and a test of whether our leaders fear God or man. At the same time, private members bill is being introduced to parliament to change the constitution. Nothing like this has ever been attempted before.
Please join us in prayer in the period 11 September to 24 September 2006 to pray for parliament.
Commit to whatever amount of time you feel the Lord is calling you. Whatever you decide, please write it down. Some can commit more time, some less. I would also encourage you to include some form of self-humbling as we seek God together. There are a variety different ways of self-humbling mentioned in scripture, such as praying face-down on the floor (Deuteronomy 9:27); fasting (all food or certain meals or types of food); denying yourself luxuries you enjoy (Daniel 10:2-3); and confession of sin (Nehemiah 9:2). I will not be prescriptive about what you need to do, but I would encourage you to chose some way to humble yourself before God.
14 PEOPLE AND ISSUES TO PRAY FOR OVER 14 DAYS
1. Home Affairs Minister Nosiviwe Mapisa-Nqakula to abandon plans to legalise ‘same-sex marriage’.
2. Justice Minister Brigitte Mabandla to support a Constitutional Amendment.
3. President Thabo Mbeki, who influences government policy and would need to sign any bill into law.
4. Steve Swart, MP who is introducing a private members bill to amend the Constitution.
5. The African Traditionalist lobby in government for strength to oppose ‘same-sex marriage’.
6. Members of parliament in all political parties – particularly Christians. Pray for the ACDP, ANC, APO, DA, FF+, ID, IFP, MF, PAC and UCDP. Praise God for those who have spoken up already.
7. Pro-marriage lobbyists including myself for unity, strength and Gods help to influence the process.
8. For the resources needed to fight and win this battle.
9. For God to forgive our nation and church for its wickedness in tolerating and not fighting the homosexual agenda.
10. For no-compromise on ‘same-sex marriage’ and the homosexual agenda by Christian ministries.
11. For confusion, problems and discord within the sexual revolutionaries proposing same-sex marriage.
12. The Constitutional Court – for an extension of time and a reversal of their decision.
13. For the Media for positive coverage of the pro-marriage position.
14. For a Constitutional Amendment to protect the definition of marriage.
If you wish, you could chose to focus on one of the above 14 points on each day in the following two weeks. I suggest print out this email to help you remember what to pray for.
It would also be helpful for churches to include prayer on Sunday’s during this period for our parliamentarians to have courage.
If you are joining me in prayer, please send me an email so that we can encourage each other and I can send you more updates on what to pray for info@DefendMarriage.co.za

Subscribe to:
Posts (Atom)